Dit is altyd goed om ʼn foto van die gesin te kry, veral tydens spesiale geleenthede. Maar soms wil die viervoetiges ook deel van die foto wees, al is dit dalk op die verkeerde tyd. Die foto lyk dalk nie soos beplan nie, maar die eindresultaat is skreeusnaaks. Ma se honne mag ook mos op die foto wees, of hoe?
Kyk hoe ‘bederf’ dié honde gesinsfoto’s
ondersteun maroela media só
Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.
Het jy gehoor?
Nou pra' jý
11 Kommentare
O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.
Ons vorm mos deel van die familie – al het ons vier pote en al praat ons blaf-blaf!
Ons is ‘n belangrike deel van die familie, net mense wat nie van diere hou nie sal praat van”honde wat fotos bederf”
Ons verraai of steek julle nooit in die rug nie en ons gooi julle nooit langs paaie weg nie.
Net mooi die teen oorgestelde van my vierpoot wolmonster. Hy is so kamerasku as hy sien ek het my foon op hom gemik dan draai hy sy kop weg. ?
Dit is so oulik. Gelukkige honde wat deel is van n familie en hope liefde ervaar.
Pragtig!!!!
Mal oor die laaste foto. Hond vra ook die ja-woord!!
Ag dis so pragtig. My woef enige tyd welkom op n foto.
Ag moeder, hul hol maar nader daar waar die “aksie” is hahaha
Hou baie van die laaste foto!!
My honde is nes my eie kinders. En hul bederf nie die fotos nie. Dit is te pragtig vir woorde. Ma se kinders ❤️❤️
Ons Spaniel is waarskylik op n klomp selfies? Siende hy deesdae sy eie fotos kan neem? Hom op CCTV “afgeneem” waar hy die huis se selfoon as n bal gebruik…nodeloos om te se: die foon is cellfoon lala land toe nadat Karoo sy truuks gedemonstreer het…hoes daai vir n troeteldier foto fonna!