Lego se spesiale pantoffels vir ouers

lego-slippersLego het spesiale pantoffels ontwerp vir ouers wat al een keer te veel op hul kinders se Lego-blokkies getrap het.

The Mirror berig dat Lego kragte met ʼn Franse handelsmerkagentskap saamgesnoer om spesiale pantoffels te ontwerp met “ekstra dik Lego-veilige sole”. Volgens Lego is hulle bewus daarvan dat hul blokkies enige sitkamer in ʼn mynveld van potensiële pyn kan verander.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.