Man se Facebook-profielfoto’s gryp verbeelding aan

2e4MabZHy is ʼn chirurg, ʼn myner, Indiana Jones, ʼn onderwyser en nog vele meer. Niemand weet egter wie hy regtig is nie behalwe dat sy Facebook-profielfoto’s wyd op sosiale media versprei word.

“My vriend neem die beste Facebook-profielfoto’s. Hier is sy nuutste foto’s,” het die gebruiker Fender2322 op Reddit, ʼn sosialemedia-webwerf, geskryf. Hy het ʼn skakel na Imgur geplaas waar die foto’s verskyn. Imgur is ʼn webwerf waar prente en foto’s gedeel word.

Facebook-gebruikers doen dikwels baie moeite met hulle profielfoto’s, maar die man se foto’s vat moontlik die koek.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

3 Kommentare

Erica ·

Kom nou mense hy is net n model!! Kyk mooi na die fotos en moenie dat jou verbeelding weg hol nie

Riaan Slabbert ·

Erica, ek dink jys die enigste een wie se verbeelding op loop gesit het. Meskien moet jy net weer die berig staaaaadig gaan oorlees.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.