Oogtoets: Wat skuil in die rooi kol?

Is jou oë goed genoeg om te sien dat daar ʼn prentjie in dié rooi kol skuil? ʼn Interaktiewe toets deur PlayBuzz laat die helfte van die spelers verward en met skrefiesoë en die ander helfte selfvoldaan dat hulle dit kon sien.

Kyk na die rooi kol om te sien of jy ʼn vae beeld daarin raaksien. Kyk of jy ‘n buitelyn kan sien.

rooi kol 1

Só sien meeste mense die buitelyn.

rooi kol 2

Daar is egter ʼn paar persone wat ook die fyner besonderhede kan raaksien:

rooi kol 3

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

14 Kommentare

tamboti ·

Theuns, donkie het laaaang ore en Zebra se nekhare staan regop soos borsel,

Paul ·

Julle besef dat aangesien julle dit as ‘n JPEG gestoor het, daar kompressie plaasvind wat detail laat verlore gaan, of hoe?

Gesiggie ·

Dit was nou interesant… Maroela Media jul moet eintlik elke dag n toets speletjie vir almal opsit – Raai- Raai of Toets..so… dit was Cool om te kon bepaal.. gelukkig is my sig nog 100 % en het ek dit gou gesien. Dit laat n mens vergeet van al die Moord/Doodslag op die nuus…. n bietjie ontspanning… of hoe”’

François ·

Dis ‘n zonkie……! Hahaha! Gelukkig het ek normale oë & hoef nie tyd te verwyl om sulke goed vir tydverdryf uit te pluis nie.

Johann Marx ·

Nee, dis nie ‘n perd nie. Nee, ek weet nie wie se perd dit is nie. Nee, ek weet nie wie die perd vir my gegee het nie. Nee, ek was nie daar toe die perd afgelewer is nie. Nee, die perd is ons kandidaat vir die Brics Bank se perde afdeling in Afrika……Nee, I won’t pay back the money…

Riaan Roux ·

Maar ‘n bietjie twak. Tussen jpg, die kwaliteit van die skerm waarop gekyk word en jou gemoedstoestand beteken die toets niks.

Dave ·

Nee wat kol, kol en met die vary focals van my sien ek boggerall behalwe een groot kol.

Dee ·

Dit is ‘n hings. ‘n Vosperd met swart maanhare en hy is 3 jaar oud.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.