Slimste uitvindings vir almal

Verkeersligte in Oekraïne

Ken bergpieke uit in Switserland

‘n Hoogtemeter vir vragmotors

Koekpanne wat jy by ‘n biblioteek kan uitleen

Inkopiemandjies wat aandui of jy hulp benodig of nie

Hysbak-knoppies wat jy met jou voet kan druk

‘n Sakrekenaar op jou winkelwaentjie

‘n Veilige plek naby ‘n polisiestasie waar jy ‘n vreemdeling kan ontmoet nadat jy iets op die internet aangekoop het

Dié kraan laat water afloop sodat troeteldiere ook saam kan drink

Geel strepe teen die muur om parkering te vergemaklik

‘n Pilhouertjie wat aandui wanneer laas jy dit oopgemaak het

‘n Swaai vir ouer en kind

Tandepasta wat aandui waar die bestanddele vandaan kom en die doel daarvan

Miniatuurtentjies sodat jy presies kan sien wat jy koop

*Foto’s is oorspronklik op Bored Panda gepubliseer

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

11 Kommentare

Afrikaanse Knaap ·

Sou darem lekker wees as ons in SA in ‘n samelewing kon leef waar ons fokus op hoe om ons lewe te vergemaklik en mekaar te dien en help.

Siener van Melbourne ·

Afrikaanse Knaap ek dink dis die eintlike doel van die lewe, gierigheid verhoed ons egter om dit uit te leef.

JoeV ·

Ons is bietjie agter met “lewe”, oorlewing het baie uitvindigs soos hoe om nie dadelik aangeval te word as jy in die park gaan rondloop nie ens. maar vir die gemaklike / oulike goed nie tyd nie.

Word nou oud ·

Hou van die pil houer. Tenminste sal mens dan seker wees of mens jou pille gedrink het of nie.

Tricea ·

“Why didn’t I think of that?” Dis bitter oulike goed wat die lewe net soveel makliker maak.

Danie ·

Ai wat moontlik is te doen wanneer jy in ‘n eerste wêreld land lewe. Hier waar ons trots van eerste wêreld land na derde wêreld land agteruit gegly het. Hoe gaan ons uit hier agterlike toestand kom sodat ons weer kan leef en laat leef?

Amelia ·

Ek glo nie ons sal die agterstand ooit kan inhaal nie. En dan omdat ons geen trots meer het op ons regering nie en amper skaam kry om te se waar in die wereld ons bly, is dit assof ons nie eens meer die wil hjet om iets te doen al kos dit ons nie vreeslik geld nie.

Amelia ·

Kyk hier is n paar oulike idees. Die pilhouertjie en die kruideniers waentjie is die beste. Sal daarvan hou as hul so iets vir insulien inspuitings ook kan maak. Omdat n mens dit daagliks doen, wonder jy soms of het jy vandag gespuit of onthou jy dalk dat jy gister gespuit het. Sal baie oulik wees.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.