‘Toorverf’ vir reëntyd omskep strate in kunstonele

Foto: portfolios.saic.edu

Foto: portfolios.saic.edu

ʼn Groep kunstenaars in Suid-Korea het besluit om spatsels kleur in die hoofstad, Seoel, se strate aan te bring met projek Monsoon, vir wanneer dit weke aaneen reën.

Die kreatiewe klomp het verskeie strate met hidrochromatiese verf versier – ʼn soort materiaal wat net sigbaar is wanneer dit in aanraking met water kom. Pragtige kunstonele is op hoofstrate geverf en maak dié stad se inwoners amper opgewonde oor die reënseisoen.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

BoereBikerBaby ·

Dis cool! Wonder net of dit ook soos snot glad is soos die gewone verf op die pad wanneer dit nat is. Dis iets om voor uit te sien wanneer dit reen. Oulike idee.

Wens net ons land kan so bietjie reen kry. dis verskriklik droog!

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.