Trots op SA, al is ek net 7!

Maroela Media het afgekom op hierdie video van Megan van Eyk, 7 jaar oud in 2012, wat skynbaar ʼn toespraak oefen. Megan vertel in groot detail hoekom sy trots is op haar land, en hoekom sy dink dis tyd dat grootmense wakker skrik en ook weer onthou hoekom Suid-Afrika so spesiaal is. As iemand weet waar ons vir Megan kan opspoor om vir haar ʼn lekker Maroela-dankie te stuur, laat ons asseblief weet by [email protected]

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.