Die eenvoudige kulkunsies in dié video sal jou vriende stomgeslaan laat: en jy sal boonop baie slim lyk!
Die video is binne twee weke reeds meer as 3 miljoen keer op YouTube gekyk.
Richard Wiseman laai gereeld interessante video’s op sy YouTube-kanaal, Quirkology.