Video: 100-jarige vriende

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

Irene Cook en Alice Jensen, twee oumas van Chicago, is altwee in 1913 gebore en is nou al die afgelope 94 jaar lank vriende.

Die twee het onlangs op die Amerikaanse geselsprogram, The Steve Harvey Show, verskyn en moes vrae beantwoord oor die hedendaagse popkultuur: van selfies tot Justin Bieber en selfs Kanye West en Kim Kardashian se baba se naam, North West.

Die twee deel ook ʼn grappie oor die afkorting BFF, wat eintlik vir “Best Friends Forever” staan.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.