Video: 11-maandeoue tweeling geniet hul pa se musiek

As mense 11 maande oud is, dan is jou pa verseker jou held – en veral indien hy musiek uit ‘n kitaar kan voortbring!

Dié video is op 8 Augustus deur die gebruiker Brovadere op YouTube gelaai, en is reeds meer as 4,6 miljoen keer gekyk. Die kyk wat die twee identiese dogtertjies vir mekaar op 15 sekondes sien sal jou hele dag opbeur!

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.