Video: 12 tweelinge in een week in hospitaal gebore

In net een week is daar nie minder nie as 12 tweelinge by ʼn hospitaal in Kansas City in die VSA gebore.

Die tweelinge is almal vyf tot 14 weke vroeg gebore. Die Saint Luke’s-hospitaal in Missouri het besluit om dié seldsame verskynsel te vier deur ʼn fotograaf te huur om die nuwelinge af te afneem.

Helen Ransom, die fotograaf wat die foto’s gratis geneem het, verstaan al te goed hoe die nuwe ouers voel aangesien sy self ʼn drieling seuntjies het wat vroeggebore is.

When I heard there were 10+ sets of twins at Saint Luke's Hospital of Kansas City on the Plaza, you know this mama of multiples couldn’t say “no” to a special photo shoot just for them! ???? Clearly KMBC 9, FOX4 News Kansas City, and 41 Action News – KSHB-TV couldn’t resist either… did you see their stories tonight? ???? So much love to these rockstar NICU parents, and this journey they are on!

Posted by Faces You Love Photography on Tuesday, 26 November 2019

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae