Video: 1981-nuusberig oor die internet en moontlikheid om koerant op internet te lees!

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

Die video volg onderaan die berig. Dié video is ‘n nuusberig in 1981 oor die internet en handel oor die moontlikheid om ‘n hele koerant op jou rekenaar te ontvang. Wat in 1981 soos ‘n droom gelyk het, is vandag, in 2014, vir jou ‘n werklikheid! Jy kan daagliks, met jou slimfoon, tabletrekenaar, skootrekenaar en persoonlike rekenaar gratis nuus op Maroela Media lees.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

j.j.els ·

Ja, en so het ook “Big Brother” waarvan George Orwell in sy boek “1984” skryf, n hedendaagse werklikheid geword.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.