Video: 300 flieks in 7 minute

Videoregisseur Gen Ip, ook bekend as Genrocks, het ‘n 7-minuutlange video saamgestel van sowat 300 rolprente wat in 2012 vrygestel is.

In 2012 was daar oorspronklike rolprente soos The Master, Life of Pi en Beasts of the Southern Wild, maar ook vervelige rolprente soos Battleship en Total Recall. Daar was ook die goeie rolprente soos Skyfall, en  The Perks of Being a Wallflower maar ook die slegte rolprente soos Dark Shadows en A Thousand Words.

Kyk gerus hoeveel rolprente jy kan uitken voordat jy na die volledige lys hier kyk.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.