Video: 5-jarige oor sy ‘liefdesprobleme’

'n Skermskoot uit die video

‘n Skermskoot uit die video

So jy reken liefdesprobleme is net vir grootmense? Dié vyfjarige seuntjie sit omtrent met ‘n tameletjie aangesien hy moet kies watter een van sy drie meisies hy gaan afsê.

Die video is reeds meer as 1,8 miljoen keer op Youtube gekyk sedert dit drie dae terug opgelaai is.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.