Video: Advertensie laat selfoongebruikers twee keer dink

Skermskoot uit die advertensie

Skermskoot uit die advertensie

As jy al ooit vinnig weggekyk het om te sien wat op jou selfoon gebeur terwyl jy bestuur, is hierdie advertensie ʼn móét-sien.

Die Amerikaanse selfoonmaatskappy AT&T se nuwe “It can wait”-advertensie vang die gewelddadige gevolge vas indien iemand se aandag deur ʼn selfoon afgetrek word.
https://youtu.be/OVnRcIXEqaU

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

Ansie Geldenhuys ·

Liewe Jesus sou nie met twiet of enige hedendaagse tegnologie wou deelneem nie. Dit is maar net ‘n mensgemaakte tydverdryf en/of werk en/ of gemaklike aardse ontwikkeling.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.