Video: Afstandbeheerde kamera kom leeus teë

leeusDie video volg onderaan die berig. Chris McLennan, ʼn reisfotograaf van Nieu-Seeland, het Botswana onlangs besoek en sy kamera aan ʼn afstandbeheerde viertrekvoertuig vasgemaak.

Carl Hansen het dié afstandbeheerde karretjie ontwerp. McLennan sê hy wou die diere graag van naby afneem en het op ʼn trop leeus afgekom.

Die ongelooflike “Car-L meets the lions”-video is die afgelope vier dae reeds meer as 2 miljoen keer op YouTube gekyk.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.