Video: Agtjarige is ʼn klein Patrick Swayze

'n Skermskoot uit die video

‘n Skermskoot uit die video

Charlie (8) het die rolprent Dirty Dancing al só baie gekyk dat hy Patrick Swayze se danspassies amper perfek kan naboots en dit sonder ʼn dansmaat.

Charlie se ma het die video op Facebook gelaai en dit is reeds nagenoeg 350 000 keer gedeel en deur meer as 10 miljoen mense gesien. Die video is ook later op YouTube gelaai.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

Leeutjie ·

Hierdie seuntjie laat mens glimlag en vrolik voel. Te pragtig!

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.