Video: Al is dit net vir ‘n sekonde

sekondeDie video volg onderaan die berig. ʼn Nie-winsgewende organisasie in Frankryk het besluit om 20 kankerpasiënte te help om van hul siekte te vergeet, al is dit net vir ʼn sekonde.

Die Mimi Foundation en Leo Burnett France het die 20 pasiënte uitgenooi om aan ʼn unieke skoonheidsessie deel te neem. ʼn Haarkapper en grimeerkunstenaar het elke pasiënt onder hande gehad, maar hulle mag nie hulle oë oopgemaak het nie. Hulle het glad nie besef hulle kry ʼn wonderlike aaklige oormaaksessie nie!

Die resultaat bly jou by.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.