Video: Amerikaners proe eg Suid-Afrikaanse happies

'n Skermskoot uit die video.

‘n Skermskoot uit die video.

In hierdie snaakse video proe Amerikaners vir die eerste keer eg Suid-Afrikaanse happies soos Ouma-beskuit, koeksisters en droëwors.

Die video is deur Buzzfeed vervaardig en is reeds meer as 900 000 keer gekyk.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

5 Kommentare

VerVanRyn ·

Nee man, hulle mors al ons kos! Wie eet droë beskuit??? Daardie biltong het nie lekker gelyk nie…

Stripes ·

Regtig? Wie het vir hulle gesê dat droeëwors is uit vark gemaak? Dit is of bees of wild hoofsaaklik!

Jasper ·

Die goed se verstand strek elkgeval nie verder as McDonalds nie.

Sollie ·

Daai koeksisters lyk onsmaaklik,(soos vetkoek amper) nie deurskynend en VOL stroop soos ons dit ken nie. Wie het die goed vir hulle gebak – daai een weet boggerall van koeksisters! En hoekom het niemand hulle vertel Ouma gaan saam met koffie of rooibos – g’n wonder dit kry nie volpunte nie! Maar ja, mens kan maar net lag, mens moenie dit TE ernstig opneem nie!

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.