[Video] Baba maak ʼn plan

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

Kykers staan verstom oor die vernuf van dié baba wat ‘n plan moes beraam om by ʼn hoë bed af te klim.

Francisco Aguilar het die video op YouTube gelaai met die gepaste byskrif, “My seun, die genie”.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

4 Kommentare

Shannon ·

Hierdie man het sy sake agter mekaar – eers die 4-punt plan plot, dan die kussings, dan sy dummy, dan hy self. Next !!

SNEL ·

Bhaha, dis nou te oulik, dis n mannetjie met n kop op sy lyf.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.