[Video] Baba-olifantjie rol by die bult af

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

Die bult was gans te steil vir dié baba-olifantjie en hy rol sommer onderstebo.

ʼn Tweede olifant, bietjie groter as die klein kalfie, keer vinnig dat hy nie verder rol nie.

Charlene het die video in Biyamiti-kamp in die Kruger-wildtuin verfilm en die gebruiker, Kruger Sightings, het dit op YouTube gelaai.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

3 Kommentare

Eliza-beth ·

JONG ‘n klein olifantjie is vrekoulik. En ‘n klein renostertjie…hulle kan so laf en oulik wees; ag alle diere… gek oor diere!

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.