[Video] Bal in die water? Wagter maak ʼn plan

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

Hoe gemaak as jy baie graag die tennisbal uit die swembad wil haal, maar nie bereid is om nat te word nie?

Dié hond beraam ʼn baie slim plan om die bal uit die water te haal – sonder om nat te word!

Die video is byna 2 miljoen keer op Facebook gedeel.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

4 Kommentare

Carina ·

Ongelooflik!! Wys jou net, diere is glad nie so onnosel nie. Hy het tien teen een al ‘n mens dit sien doen en besef dit kan dalk werk. Dit wil wel lyk asof hy dit al voorheen gedoen het. Hy lyk darem net te gemaklik. Maar dit bly fantasties!

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.