[Video] Ballito restaurant bied spyskaart vir honde

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

Die Galley Beach Bar en Grill in Ballito is ‘n plaaslike gunsteling en bied ‘n spesialis-spyskaart vir sy viervoetige klante.

Die insetsel is deur eNuus vervaardig. Kyk eNuus elke aand om 19:00 op kanaal 144 en 145 op DStv.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Sarel Strydom ·

Vanderbijlpark Gauteng teen die Vaalrivier gebeur dieselfde. Mense kom ontspan hier dikwels op Sondaemiddag met viervoetige gesinslede waarvoor ook voorsienings gemaak word. so Balito is nie so uniek nie!!

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.