Video: Ballon-eksperimente – as jy dapper genoeg is

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

As jy jou oë begin knip nog voor ʼn ballon bars, is die drie eksperimente in dié video dalk nie vir jou bedoel nie.

DaveHax laai gereeld interessante wenke op sy YouTube-kanaal. In hierdie video wys hy ʼn paar ballon-toertjies waarmee jy kinders lank kan besig hou.

Jy het duimspelde, koeksoda, witasyn, ‘n kers met vuurhoutjies en water nodig vir die drie eksperimente. Beskerm jou oë met ‘n veiligheidsbril en dra gerus handskoene.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.