Mike Jacobs se Facebook-video van sy dogtertjie wat vir haar eie skaduwee skrik, is die afgelope drie dae reeds meer as 22 miljoen keer gekyk.
In die video kan jy hoor hoe ʼn vrou die dogtertjie vra of sy gereed is om te gaan slaap. Terwyl sy loop, sien sy skielik haar eie skaduwee en probeer dit ontvlug.
https://youtu.be/uyuEKBKtQ14
Ag mamma! Sy het omtrent geskrik!
Ag siestog, maar sy het vreeslik geskrik. Hoop sy is behoorlik getroos na die tyd. Dis nou ‘n nare ondervinding vir so klein breintjie om te verwerk. Ag moeder……………………………………