[Video] Barbie-advertensie kry volpunte

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

Selfs kritici van Barbie-poppe gee volpunte vir ʼn nuwe twee minuut lange advertensie vir dié langbeenpop.

Die video, wat twee weke gelede vrygestel is, is al meer as 9 miljoen keer op YouTube gekyk.

“Verbeel jou die moontlikhede,” lui die advertensie voordat jong meisies in “grootmensberoepe” op die skerm verskyn terwyl hulle kundige advies aan volwassenes gee.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.