Video: Barbie in lewende lywe

Valeria Lukyanova van Oekraïne

Daar is tans ʼn neiging onder jong meisies wêreldwyd om soos Barbie te lyk en vroue spandeer glo miljoene aan plastiese sjirurgie om soos dié plastiese pop te lyk.

Die 21-jarige Valeria Lukyanova van Oekraïne het glo talle sjirurgiese operasies ondergaan om soos Barbie te lyk. Haar Facebook-blad met foto’s van haar is een van die gewildste bladsye in Rusland (sien haar video onderaan die artikel). ʼn YouTube-video wat meisies wenke gee hoe om soos Barbie te lyk is reeds deur meer as 35 miljoen mense gekyk (sien dié video onderaan).

http://youtu.be/lfrGArmpBl0

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

Brenda ·

Die video oor Valeria van Oekraiine lyk vir my NIE eg nie. Dit lyk soos Barbie poppe wat geplaas is om soos regte mense te lyk wat en wat toe ge”photoshop” is. As sy eg is hoekom praat en beweeg sy nie op die video nie? Sy glimlag ook nie op een foto nie. As sy wel eg is, is al afleiding wat ek kan maak dat sy sielsongelukkig is en om “Barbie ” te wees toe NIE alles is , waarvan sy al die jare gedroom het nie!! ;D

Janine ·

‘n Regte Barbie pop het ‘n glimlag op, poppie…. jy lyk meer na ‘n lewelose Edgars winkelpop as iets anders.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.