[Video] Bedelende dwelmverslaafde vs. hawelose enkelpa

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

ʼn Maatskaplike eksperiment om te bepaal of ʼn dwelmverslaafde meer geld sou ontvang deur te bedel as ʼn enkelpa, het skokkende resultate opgelewer. Soms is dit diegene wat self niks het nie wat die meeste gee.

Coby Persin laai gereeld video’s op sy YouTube-kanaal waar hy óf ʼn maatskaplike eksperiment gedoen het óf ʼn poets bak.

Hierdie video is die afgelope 30 dae reeds meer as 7 miljoen keer gekyk.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

volksmoord ·

Dis baie hartseer om te sien hoe min mense vir mekaar omgee in die video

Desire ·

Ek geniet Maroela verskriklik baie. Voel of ek in die sitkamer kuier met my familie.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.