Video: Bêre jou skyfies só

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

Hierdie oulike video wys jou hoe om ‘n pak skyfies toe te maak en dit vars te hou sonder om ‘n duur plastieksakkieknip te gebruik.

Dis baie eenvoudig!

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae