Tabletrekenaars en rekenaars het bykans die nut vir papier in sy geheel vervang, maar daar is tog soms gevalle waar ons nog nie sonder papier kan klaarkom nie.
Dié grappige video is al in 2013 op YouTube gelaai, maar is al meer as 10 miljoen keer gekyk en doen weer die ronde op sosiale media.
Briljant!!! Ek het nou lekker gelag.
Dit is klassiek en vrek snaaks!
Dankie MM vir bietjie humor tussen al die minder positiewe berigte…