Video: Beste ma/seun-dans by ‘n troue ooit

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

Die video volg onderaan die berig. Blake Bunker van Las Vegas in Nevada en sy ma, Kathy, het verlede jaar in April tydens hul ma/seun-dans by sy troue die gaste met hul danspassies verras.

Blake is die dag met Laurel Mattingly in die eg verbind en die reaksie van die gehoor spreek boekdele.

Dit is bykans onmoontlik om dié video sonder ʼn glimlag op jou gesig te kyk.
http://youtu.be/COVbru7H7YQ

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.