ʼn Advertensie wat in ʼn veldtog gebruik is om mense aan te moedig om op te hou rook, doen weer die ronde op sosiale media.
Dié advertensie deur Ogilvy & Mather Bangkok vir ʼn gesondheidstigting in Thailand, het in 2012 die bronstoekenning by Cannes ontvang.
Talle mense reken dit is die beste advertensie teen rokery.