Video: Beste straatmusikant laat waai op emmerdromme

Skermskoot van Gordo uit die video

Skermskoot van Gordo uit die video

Lachlan Robinson, beter bekend as Gordo, speel al dromme sedert hy 10 jaar oud is.

Hy het in Japan studeer, maar is tans ʼn straatmusikant in Sydney, Australië. Hy speel hoofsaaklik op emmers en tree ook by partytjies en geleenthede op.

Onderstaande video is binne ses maande reeds meer as 8 miljoen keer op YouTube gekyk.

Klik hier om nog video’s op sy YouTube-kanaal te sien.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.