Video: Boer maak ‘n plan!

Suzelle in een van haar video's Foto: Suzelle DIY, Facebook

Suzelle in een van haar video’s Foto: Suzelle DIY, Facebook

‘n Vrou van Somerset-Wes se “doen-dit-self”-video’s op YouTube is baie gewild. Sy wys jou onder andere hoe om maklik donsies van ‘n trui af te haal, hoe om ‘n tweepuntprop te vervang of selfs hoe om ‘n eier te kook.

Suzelle DIY het reeds 13 van dié kort video’s op YouTube gelaai. Haar “How to make a braai pie”-video is reeds meer as 150 000 keer gekyk. WAARSKUWING: Sy gebruik ‘n kragwoord in die video.

Hier volg twee van haar video’s, maar besoek gerus haar kanaal op YouTube om na die ander video’s te kyk en klik hier om haar Facebook-blad te besoek.


ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.