[Video] Bou jou eie kweekhuis

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

Suzelle DIY wys jou in dié video hoe om jou eie kweekhuis te bou, om seker te maak jy hou die “peste, diere, insekte en ander invloede” weg van jou kruie en plantjies.

Jy benodig die volgende:
-stukke tuinslang
-saag
-kabelbinders
-wasgoedpennetjies
-8 staalpenne
-hamer
-vier hoepels
-skadunet
-vier planke met hoekhakies
-twee stukke plastiekpype
-tuinmaakstelletjie
-grond
-plantjies

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

4 Kommentare

SNEL ·

Die lewe is so ernstig en sy bring darem weer n glimlag op mens se gesig. Ek en my jongste geniet haar en kan nooit wag vir haar nuwe videos op YouTube nie. Wonder wat sy die jaar met Valentynsdag gaan doen. Verlede jaar se video was oulik. Wonder waar kom sy aan al die komiese idees. How to hack your backpack, daai tas was omtrent full house :) lekker gegiggel

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.