[Video] Bou jou eie vertikale tuin

'n Skermskoot uit die video.

‘n Skermskoot uit die video.

Het jy dalk nie plek vir ʼn tuin nie? Suzelle DIY wys in haar jongste video hoe om ʼn vertikale tuin te maak.

Lees alle vorige berigte oor Suzelle DIY op Maroela. Sluit by haar YouTube-kanaal aan. Besoek haar Facebook-blad.

Klik hier om haar aanlynwinkel te besoek.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

BoereBikerBaby ·

flippen goeie idee. Ek gaan so iets die naweek maak.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.