Of jy nou ‘n braaier, die braaitangmeester of net ‘n toeskouer om ‘n vuurtjie is waar ‘n paar stukke boerewors of tjoppies lê en warm kry, verduidelik hierdie oulike tong-in-die-kies video presies wat jy mag, en nie mag doen nie.
As jy ‘n Suid-Afrikaner is, gaan jy hierdie video oor braai-etiket sommer baie kan waardeer!