[Video] Bruidegom verras bruid met danspassies

Foto: usmagazine.com

Foto: usmagazine.com

Valerie Tellmann-Henning, ʼn ballerina van die Richmond Ballet in die Amerikaanse deelstaat Virginië, het ʼn lekker verrassing van haar man, Kirk Henning (ook ʼn danser), op hul troudag ontvang. Hy het dansekwense van agt minute uitgewerk op verskeie popliedjies en dié passies saam sy strooijonkers op die onthaal uitgevoer.

 Die video is deur CNN opgelaai.

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.