Video: Budgie gesels te lekker

Disco Foto: Facebook

Disco, ‘n tweejarige budgie van Rochester in New York, Amerika, herhaal van sy gunsteling frases in die video “Disco’s a Baby ahhh” op YouTube.

Dié video is maar een van meer as 100 video’s van dié budgie wat so graag gesels. Ander video’s is op sy YouTube-kanaal beskikbaar. Een van sy video’s, “One Phrase leads to another” is al meer as 2 miljoen keer gekyk. Hy is ook op Facebook en Twitter te sien.

Hy het ‘n groot woordeskat en ken meer as 75 verskillende frases. Hy kan ook blaf, miaau soos ‘n kat en snork.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.