Video: Buffel jaag leeu van haar kalfie weg

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

‘n Leeu wat kom ondersoek instel terwyl ‘n jong buffelkalfie staan en bulk, word vinnig die skrik op die lyf gejaag toe die koei opdaag.

Die video is in die Mjejane-wildreservaat naby aan die Kruger-wildtuin geneem en deur die gebruiker Mariette aan Kruger Sightings gestuur.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.