Video: Bulhond se toertjies op die trampolien

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

Mudd die bulhond geniet die gesin se trampolien terdeë en ʼn video van sy toertjies doen ná bykans twee jaar steeds die ronde op sosiale media.

Die gebruiker stormy050607 het die video al in September 2012 op YouTube gelaai, en dit is reeds meer as 5.3 miljoen keer gekyk.

Bulhonde is nie gewoonlik bekend vir hul ratsheid en veerkrag nie, maar Mudd steur hom klaarblyklik glad nie daaraan nie.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.