Video: Coca-Cola-advertensie: Gedeelde plesier by die grenspos

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

Die video volg onderaan die berig. Twee grenspos-soldate is bereid om vir ʼn oomblik die strydbyl neer te lê vir ʼn yskoue versnapering.

Die advertensie is reeds meer as 2 miljoen keer op YouTube gekyk.
http://youtu.be/k-STkFCCrus

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.