Video: Dalk die beste vliegtuigete ooit

Robertsons Spices het op 5 Maart passasiers op ‘n Kulula-vlug met ‘n heerlike maaltyd bederf.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Een kommentaar

Sonja Jacobs ·

Hou so aan ek dink dit was fantastiese kos wat voorgesit is… die passasiers het dit terdee geniet..

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.