Video: Dansende hond in sy noppies

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

ʼn Video van ʼn hondjie wat baie opgewonde is om sy eienaar te sien, is baie gewild op YouTube.

Die video, wat glo by ʼn dagsorgsentrum in Suid-Korea geneem is, is binne 10 dae reeds meer as 5.5 miljoen keer gekyk. En dis nie moeilik om te sien waarom nie: die hondjie gaan jou verseker laat glimlag!

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.