Die video volg onderaan die berig. ʼn Vrou van Sardinero-strand in Spanje het ʼn golf gekoggel voordat sy in die water meegesleur is.
Die vrou dans voor die golf op die strand en wou na veiligheid hardloop, maar sy was te laat. Haar vriende moes staan en kyk hoe sy in die water meegesleur word.
Volgens Metro News het die vrou slegs geringe beserings opgedoen.
Sy is baie gelukkig.