Video: Dansie is ‘n groot deurmekaarspul!

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

‘n Video van ‘n groep vroue wat met swart en wit klere ‘n optiese illusie skep terwyl hulle dans, doen weer die ronde op sosiale media.

Dit is moontlik die deurmekaarste dans wat jy nog ooit gesien het, en tog kan mens nie wegkyk nie! Die gebruik om swart en wit klere aan te trek en so ingehaak te dans, het oorspronklik in Duitsland ontstaan, en die dans word “Strumpfhosentanz” genoem. Daar is talle soortgelyk video’s op YouTube beskikbaar, maar hierdie groep vroue is die gewildste.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

Salna pretorius ·

Dit is ongelooflik wat se llusie swart en wit skep. Skitterend!

Salna pretorius ·

Dit is ongelooflik wat se llusie swart en wit skep. Skitterend!

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.