[Video] Die beste geskenk

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

ʼn Kort fliek deur Jacob Frey oor ʼn seun wat ʼn geskenk kry, steel almal se hart wie dit kyk.

Die fliek het reeds by meer as 180 filmfeeste gewys en meer as 50 toekennings gewen.

“The Present” is gemaak deur die instituut van animasie, visuele effekte en digitale na-produksie by die Filmakademie Baden-Wuerttemberg in Ludwigsburg, Duitsland.

Die verhaal is gebaseer op ʼn tekenprentreeks deur Fabio Coala.

Die fliek is 3 minute en 30 sekondes lank.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.