Video: Dié kar se “sesde sintuig” soos jou pa

Skermskoot uit die video

Skermskoot uit die video

Hyundai se uitmuntende advertensie vir sy Genesis-model is reeds meer as 7 miljoen keer op YouTube gekyk.

Die video herinner jou aan jou pa wat altyd daar was om jou te red, en nou bied hulle vir jou ʼn motor wat dieselfde kan doen.
http://youtu.be/RGr9t5Wfrv0

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.