Enigiemand wat al ooit ʼn kat gehad het, of lief is vir katte, kan baie maklik identifiseer met die avonture in die strokiesprentreeks, “Simon’s Cat”.
Byna 5 miljoen mense is op dié YouTube-kanaal ingeteken.
In dié video het die span by Simon’s Cat al die video’s wat ʼn feestelike tema het, saamgevoeg.