Enigiemand wat al ooit ʼn kat gehad het, of lief is vir katte, kan baie maklik identifiseer met die avonture in die strokiesprentreeks, “Simon’s Cat”.
Meer as 3.7 miljoen mense is op dié YouTube-kanaal ingeteken.
In dié video het die span by Simon’s Cat al die video’s wat ʼn feestelike tema het, saamgevoeg.